Wegsleep Kampgids

WegSleep publiseer vanjaar ’n Kampgids, noodsaaklik vir enige kampeerder en sleper

Dié breedvoerige gids is vol raad oor dinge soos hoe om jou voertuig te stabiliseer, wat om te sleep en hoe om te sleep. Daar’s elfdoenprojekte, leserswenke, ’n sleepgids, inligting oor sleepwetgewing, toltariewe én ’n paklys vir jou kampvakansies.

  • 2012
    2012 $2.78 US
  • * Precio sujeto a los impuestos vigentes (IVA)